Ware Jesuskerk

Opleidingsentrum in Port Dickson, Maleisië

Die Ware Jesuskerk (Mandarynse Sjinees: [Zhēn] [] [] [Jiào] [Huì]) is deel van die Pinksterkerke. Die Ware Jesuskerk het ontstaan in 1917 in Beijing, onder die Engelse naam (True Jesus Church ). Hulle glo eerstens in die Bybel en dat alles wat daarin staan waar is; dat mens ná bekering na Christendom gedoop word en daarna in tale kan begin praat wanneer die Heilige Gees in hulle leef. Hulle glo nie net dat mense genees kan word wanneer daar vir hulle gebid word nie, maar dit is algemeen om genesings, en ander wonderwerke te ervaar.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy